Please note that due to the lockdown we are unable to process and ship orders. Processing and delivery of any orders will resume after the 16 April 2020.

Welcome to our online store!

'n Kersfees lank gelede

Kom dee I in die pret saam met Trudge die skilpad en Zip pie die muis terwyl hulle die storie van die eerste kersfees oorvertel, veral gerig op jonger kinders. Hierdie tydlose Bybel verhaal word vertel in mod erne taal en daar is kleurvolle iIIustrasies op elke bladsy, met lesse en morele waardes wat u kind in die allerdaagse lewe kan gebruik.
Die boek bevat die volle storie-teks in beide Engels en Afrikaans, wat hierdie opwindend storieboek in 'n taalleermiddel verander. 'n Luister CD met 'n kom-onslees- saam drama in albei tale, asook tradisionele kersliedjies, word ook insluit.
'n Kersfees Lank Gelede verskaf 'n lekker en opvoedkundige manier om die ware betekenis van Kersfees aan jong kinders oor te dra.

Availability: In stock

R29.90
R29.90

Product Description

Details

Kom dee I in die pret saam met Trudge die skilpad en Zip pie die muis terwyl hulle die storie van die eerste kersfees oorvertel, veral gerig op jonger kinders. Hierdie tydlose Bybel verhaal word vertel in mod erne taal en daar is kleurvolle iIIustrasies op elke bladsy, met lesse en morele waardes wat u kind in die allerdaagse lewe kan gebruik. Die boek bevat die volle storie-teks in beide Engels en Afrikaans, wat hierdie opwindend storieboek in 'n taalleermiddel verander. 'n Luister CD met 'n kom-onslees- saam drama in albei tale, asook tradisionele kersliedjies, word ook insluit. 'n Kersfees Lank Gelede verskaf 'n lekker en opvoedkundige manier om die ware betekenis van Kersfees aan jong kinders oor te dra.

Additional Information

Additional Information

ISBN EAN 978-3-03730-188-3
Author Katiuscia Giusti/Julianna Buhring
Series Christmas
Format Softcover
Language Afrikaans
Languages Available English, German
Weight No
Quantity Per Carton 200
Dimensions No
Duration No
Length Pages 32
CD Included Dramatized Story CD