Welcome to our online store!

Giftbooks

2 Item(s)

Set Descending Direction
per page

List  Grid 

  1. Vir Vroue

    Vir Vroue

    Uiteindelik is daar ’n man wat vroue waarlik verstaan! Eintlik was Hy nog altyd daar en Hy is ook geen gewone man nie. Jesus weet presies waarteen jy te staan kom. Hy is altyd daar om te luister en te bemoedig; en waar jy probleme het, het Hy oplossings. Jesus wil deel van jou lewe wees. Die boodskappe van Jesus in hierdie boekie gaan verseker jou geloof versterk, jou ’n hemelse perspektief gee op die dinge wat vir jou belangrik is en jou help om die meeste uit die lewe te kry.
  2. Vir Jou

    Vir Jou

    Van Jesus Met Liefde—Vir Jou is een van ’n unieke reeks geskenkboekies wat inspirasie en antwoorde gee vir die lewe se moeilike vrae deur die woorde van die beste lewensafrigter van alle tye: Jesus Christus. Sy woorde vir vandag kan die lewe se goeie tye beter maak en jou deur die moeilike tye help. 64 een-bladsy boodskappies wat elkeen een of ander aspek van Jesus se groot liefde en persoonlike besorgdheid aanraak.

2 Item(s)

Set Descending Direction
per page

List  Grid