Start Early Kit
-
Begin Vroeg Plakkaat stel - Morele Waardes
Hierdie kleurvolle Begin Vroeg plakkate kan jou help om 'n positiewe fondasie van morele waardes in die lewes van jong kinders te bou. Laat hierdie eenvoudige boodskappies en die speletjies daarmee geassosieer jou help om jou kinders met styl groot te maak. Potensieƫle stresvolle situasies met 'n energieke kind, kan verander word in opwindende speletjies, omdat die kaarte tot stories, liedjies en aktiwiteite lei.R59.90 -
Begin Vroeg Plakkaat stel - Christelike
Hierdie kleurvolle Begin Vroeg kaarte kan jou help om 'n positiewe fondasie van morele en spirituele waardes in die lewes van jong kinders te bou. Laat hierdie eenvoudige boodskappies en die speletjies daarmee geassosieer jou help om jou kinders met styl groot te maak. Potensieƫle stresvolle situasies met 'n energieke kind, kan verander word in opwindende speletjies, omdat die plakkate tot stories, liedjies en aktiwiteite lei.R59.90