Please note we will be closed from 25 Sept 21 - 22 Oct 21. Any orders placed during this time period will be processed and delivered when we reopen.

Welcome to our online store!

Vir Vroue

Uiteindelik is daar ’n man wat vroue waarlik verstaan! Eintlik was Hy nog altyd daar en Hy is ook geen gewone man nie.
Jesus weet presies waarteen jy te staan kom. Hy is altyd daar om te luister en te bemoedig; en waar jy probleme het, het Hy oplossings. Jesus wil deel van jou lewe wees.
Die boodskappe van Jesus in hierdie boekie gaan verseker jou geloof versterk, jou ’n hemelse perspektief gee op die dinge wat vir jou belangrik is en jou help om die meeste uit die lewe te kry.

Availability: In stock

R49.90
R49.90

Product Description

Details

Uiteindelik is daar ’n man wat vroue waarlik verstaan! Eintlik was Hy nog altyd daar en Hy is ook geen gewone man nie. Jesus weet presies waarteen jy te staan kom. Hy is altyd daar om te luister en te bemoedig; en waar jy probleme het, het Hy oplossings. Jesus wil deel van jou lewe wees. Die boodskappe van Jesus in hierdie boekie gaan verseker jou geloof versterk, jou ’n hemelse perspektief gee op die dinge wat vir jou belangrik is en jou help om die meeste uit die lewe te kry.

Additional Information

Additional Information

ISBN EAN 978-3-03730-507-2
Author No
Series From Jesus With Love
Format Giftbook
Language Afrikaans
Languages Available No
Weight No
Quantity Per Carton 56
Dimensions No
Duration No
Length Pages No
CD Included No