Please note that due to the lockdown we are unable to process and ship orders. Processing and delivery of any orders will resume after the 16 April 2020.

Welcome to our online store!

Jesus en ek

Jesus en ek is 'n wonderlike en opwinde boek spesiaal ontwerp om kinders nader aan hul beste vriend te bring. Jou kinders kan die liefde en besorgtheid van Jesus Christus ervaar soos hulle die kleurvolle iIIustrasies geniet en die woorde lees wat persoonlik vir hulle geskryf is op 'n manier wat hulle kan verstaan.
Katjies, vriende, drome, om gelieftes te mis, goedheid aan ander-U noem dit. Jesus en ek bring Jesus af na die kinders se vlak en raak aan omtrent elke aspek van sy of haar lewe. Hierdie boek sal jou help om jou kinders te leer dat Jesus altyd by hulle is en dat hy hulle ken en hulle persoonlik lief het.

Availability: Out of stock

R39.90

Product Description

Details

Jesus en ek is 'n wonderlike en opwinde boek spesiaal ontwerp om kinders nader aan hul beste vriend te bring. Jou kinders kan die liefde en besorgtheid van Jesus Christus ervaar soos hulle die kleurvolle iIIustrasies geniet en die woorde lees wat persoonlik vir hulle geskryf is op 'n manier wat hulle kan verstaan. Katjies, vriende, drome, om gelieftes te mis, goedheid aan ander-U noem dit. Jesus en ek bring Jesus af na die kinders se vlak en raak aan omtrent elke aspek van sy of haar lewe. Hierdie boek sal jou help om jou kinders te leer dat Jesus altyd by hulle is en dat hy hulle ken en hulle persoonlik lief het.

Additional Information

Additional Information

ISBN EAN 978-3-03730-368-9
Author Jesus Christ/Natalie Vela
Series Jesus and Me
Format No
Language Afrikaans
Languages Available English, French, Portuguese
Weight No
Quantity Per Carton 52
Dimensions No
Duration No
Length Pages 88
CD Included No