Please note we will be closed from 25 Sept 21 - 22 Oct 21. Any orders placed during this time period will be processed and delivered when we reopen.

Welcome to our online store!

Language (non-English)

Items 1 to 9 of 17 total

Set Descending Direction
per page

List  Grid 

Page:
  1. 1
  2. 2
  1. My Fotobybel vir Babaseuntjies Sale

    My Fotobybel vir Babaseuntjies

    'n Aandenking vir kinders. Sit jou eie 6 x 4 foto by elke Bybelstorie.

    Regular Price: R119.90

    Now only: R75.00

  2. My Fotobybel vir Babadogtertjies Sale

    My Fotobybel vir Babadogtertjies

    'n Aandenking vir kinders. Sit jou eie 6 x 4 foto by elke Bybelstorie.

    Regular Price: R119.90

    Now only: R75.00

  3. Die Kameel se Neus

    Die Kameel se Neus

    In 'n land, nie so ver hiervandaan nie, het daar 'n kameelhandelaar gewoon. Een koue nag in die woestyn het 'n kameel, met die naam Jamal, besluit hy wil nie meer buite slaap nie. Die kameelhandelaar het byna die hele nag gesukkel om hierdie stoute kameel uit sy lekker warm tent te hou.
  4. Die Klip in die Pad

    Die Klip in die Pad

    In die dae van ridders en kastele was daar 'n koning. Hy was 'n goeie koning, maar 'n hartseer koning. Hoekom was hy so hartseer? Nie eens sy beeldskone koningin het die antwoord geken nie, maar sy het besluit om die rede vir sy hartseer te ontdek en hom weer te laat glimlag.
  5. My Eerste Baba Bybel

    My Eerste Baba Bybel

    Jou kind sal die gelukkige gesiggies, vrolike foto's an maklik-om-te-lees Bybelstories baie geniet. Ideaal vir babas en kleuters.
  6. Begin Vroeg Plakkaat stel - Christelike

    Begin Vroeg Plakkaat stel - Christelike

    Hierdie kleurvolle Begin Vroeg kaarte kan jou help om 'n positiewe fondasie van morele en spirituele waardes in die lewes van jong kinders te bou. Laat hierdie eenvoudige boodskappies en die speletjies daarmee geassosieer jou help om jou kinders met styl groot te maak. Potensieƫle stresvolle situasies met 'n energieke kind, kan verander word in opwindende speletjies, omdat die plakkate tot stories, liedjies en aktiwiteite lei.
  7. Begin Vroeg Plakkaat stel - Morele Waardes

    Begin Vroeg Plakkaat stel - Morele Waardes

    Hierdie kleurvolle Begin Vroeg plakkate kan jou help om 'n positiewe fondasie van morele waardes in die lewes van jong kinders te bou. Laat hierdie eenvoudige boodskappies en die speletjies daarmee geassosieer jou help om jou kinders met styl groot te maak. Potensieƫle stresvolle situasies met 'n energieke kind, kan verander word in opwindende speletjies, omdat die kaarte tot stories, liedjies en aktiwiteite lei.
  8. 'n Kersfees lank gelede

    'n Kersfees lank gelede

    Kom dee I in die pret saam met Trudge die skilpad en Zip pie die muis terwyl hulle die storie van die eerste kersfees oorvertel, veral gerig op jonger kinders. Hierdie tydlose Bybel verhaal word vertel in mod erne taal en daar is kleurvolle iIIustrasies op elke bladsy, met lesse en morele waardes wat u kind in die allerdaagse lewe kan gebruik. Die boek bevat die volle storie-teks in beide Engels en Afrikaans, wat hierdie opwindend storieboek in 'n taalleermiddel verander. 'n Luister CD met 'n kom-onslees- saam drama in albei tale, asook tradisionele kersliedjies, word ook insluit. 'n Kersfees Lank Gelede verskaf 'n lekker en opvoedkundige manier om die ware betekenis van Kersfees aan jong kinders oor te dra.
  9. Jesus en ek

    Jesus en ek

    Jesus en ek is 'n wonderlike en opwinde boek spesiaal ontwerp om kinders nader aan hul beste vriend te bring. Jou kinders kan die liefde en besorgtheid van Jesus Christus ervaar soos hulle die kleurvolle iIIustrasies geniet en die woorde lees wat persoonlik vir hulle geskryf is op 'n manier wat hulle kan verstaan. Katjies, vriende, drome, om gelieftes te mis, goedheid aan ander-U noem dit. Jesus en ek bring Jesus af na die kinders se vlak en raak aan omtrent elke aspek van sy of haar lewe. Hierdie boek sal jou help om jou kinders te leer dat Jesus altyd by hulle is en dat hy hulle ken en hulle persoonlik lief het.

Items 1 to 9 of 17 total

Set Descending Direction
per page

List  Grid 

Page:
  1. 1
  2. 2