Welcome to our online store!

Aurora

9 Item(s)

Set Descending Direction
per page

List  Grid 

  1. Sinspreuke vir Sukses

    Sinspreuke vir Sukses

    Op soek na sukses hierdie jaar--in die lewe en in liefde, in jou werk en in jou verhoudings met ander? Sinspreuke vir Sukses is 'n biblioteek vol insiggewende spreuke, waardevolle advies en roerende slagspreuke, wat miskien presies is wat jy nodig het om jou to help om aan die einde van jou dag, bo uit to kom. Deur hierdie eenvoudige. tog wyse sinspreuke te volg, sal jou help om jou volle potensiaal te bereik. nuwe vreugdes en betekenis in die lewe te ontdek en ander te help om dieselfde te doen!
  2. Begin Vroeg Plakkaat stel - Christelike

    Begin Vroeg Plakkaat stel - Christelike

    Hierdie kleurvolle Begin Vroeg kaarte kan jou help om 'n positiewe fondasie van morele en spirituele waardes in die lewes van jong kinders te bou. Laat hierdie eenvoudige boodskappies en die speletjies daarmee geassosieer jou help om jou kinders met styl groot te maak. Potensieële stresvolle situasies met 'n energieke kind, kan verander word in opwindende speletjies, omdat die plakkate tot stories, liedjies en aktiwiteite lei.
  3. 'n Kersfees lank gelede

    'n Kersfees lank gelede

    Kom dee I in die pret saam met Trudge die skilpad en Zip pie die muis terwyl hulle die storie van die eerste kersfees oorvertel, veral gerig op jonger kinders. Hierdie tydlose Bybel verhaal word vertel in mod erne taal en daar is kleurvolle iIIustrasies op elke bladsy, met lesse en morele waardes wat u kind in die allerdaagse lewe kan gebruik. Die boek bevat die volle storie-teks in beide Engels en Afrikaans, wat hierdie opwindend storieboek in 'n taalleermiddel verander. 'n Luister CD met 'n kom-onslees- saam drama in albei tale, asook tradisionele kersliedjies, word ook insluit. 'n Kersfees Lank Gelede verskaf 'n lekker en opvoedkundige manier om die ware betekenis van Kersfees aan jong kinders oor te dra.
  4. Vir Jou

    Vir Jou

    Van Jesus Met Liefde—Vir Jou is een van ’n unieke reeks geskenkboekies wat inspirasie en antwoorde gee vir die lewe se moeilike vrae deur die woorde van die beste lewensafrigter van alle tye: Jesus Christus. Sy woorde vir vandag kan die lewe se goeie tye beter maak en jou deur die moeilike tye help. 64 een-bladsy boodskappies wat elkeen een of ander aspek van Jesus se groot liefde en persoonlike besorgdheid aanraak.
  5. Vir Vroue

    Vir Vroue

    Uiteindelik is daar ’n man wat vroue waarlik verstaan! Eintlik was Hy nog altyd daar en Hy is ook geen gewone man nie. Jesus weet presies waarteen jy te staan kom. Hy is altyd daar om te luister en te bemoedig; en waar jy probleme het, het Hy oplossings. Jesus wil deel van jou lewe wees. Die boodskappe van Jesus in hierdie boekie gaan verseker jou geloof versterk, jou ’n hemelse perspektief gee op die dinge wat vir jou belangrik is en jou help om die meeste uit die lewe te kry.
  6. CD Card - Bells '09 (Afrikaans) Sale

    CD Card - Bells '09 (Afrikaans)

    Music CD in a greeting card - A winning combination! Each card comes complete with a full-length CD of music.

    Regular Price: R39.90

    Now only: R29.90

  7. Begin Vroeg Plakkaat stel - Morele Waardes

    Begin Vroeg Plakkaat stel - Morele Waardes

    Hierdie kleurvolle Begin Vroeg plakkate kan jou help om 'n positiewe fondasie van morele waardes in die lewes van jong kinders te bou. Laat hierdie eenvoudige boodskappies en die speletjies daarmee geassosieer jou help om jou kinders met styl groot te maak. Potensieële stresvolle situasies met 'n energieke kind, kan verander word in opwindende speletjies, omdat die kaarte tot stories, liedjies en aktiwiteite lei.
  8. Jesus en ek

    Jesus en ek

    Jesus en ek is 'n wonderlike en opwinde boek spesiaal ontwerp om kinders nader aan hul beste vriend te bring. Jou kinders kan die liefde en besorgtheid van Jesus Christus ervaar soos hulle die kleurvolle iIIustrasies geniet en die woorde lees wat persoonlik vir hulle geskryf is op 'n manier wat hulle kan verstaan. Katjies, vriende, drome, om gelieftes te mis, goedheid aan ander-U noem dit. Jesus en ek bring Jesus af na die kinders se vlak en raak aan omtrent elke aspek van sy of haar lewe. Hierdie boek sal jou help om jou kinders te leer dat Jesus altyd by hulle is en dat hy hulle ken en hulle persoonlik lief het.
  9. CD Card - Boxes (Afrikaans) Sale

    CD Card - Boxes (Afrikaans)

    Music CD in a greeting card - A winning combination! Each card comes complete with a full-length CD of music.

    Regular Price: R39.90

    Now only: R29.90

9 Item(s)

Set Descending Direction
per page

List  Grid