From Jesus with Love
-
Vir Vroue
Uiteindelik is daar ’n man wat vroue waarlik verstaan! Eintlik was Hy nog altyd daar en Hy is ook geen gewone man nie. Jesus weet presies waarteen jy te staan kom. Hy is altyd daar om te luister en te bemoedig; en waar jy probleme het, het Hy oplossings. Jesus wil deel van jou lewe wees. Die boodskappe van Jesus in hierdie boekie gaan verseker jou geloof versterk, jou ’n hemelse perspektief gee op die dinge wat vir jou belangrik is en jou help om die meeste uit die lewe te kry.R49.90 -
Vir Jou
Van Jesus Met Liefde—Vir Jou is een van ’n unieke reeks geskenkboekies wat inspirasie en antwoorde gee vir die lewe se moeilike vrae deur die woorde van die beste lewensafrigter van alle tye: Jesus Christus. Sy woorde vir vandag kan die lewe se goeie tye beter maak en jou deur die moeilike tye help. 64 een-bladsy boodskappies wat elkeen een of ander aspek van Jesus se groot liefde en persoonlike besorgdheid aanraak.R49.90 -
Forgiveness
Messages on forgiveness. Learn how to forgive from the One who forgives us.R49.90 -
My Healing Touch
A collection of short messages from the Master Physician, Jesus, that will help you see difficult times of sickness in a new light.R49.90 -
For the Golden Years
Messages on how our later years can be the ones of great fulfillment.R49.90 -
For Troubled Times
A collection of short messages from Jesus for those times when it seems everything is going wrong.R49.90 -
To You
Messages on a variety of themes, each touching on some aspect of Jesus’ great love and personal concern for each of us.R49.90 -
For Women
Messages with practical, down-to-earth solutions for every woman.R49.90 -
Success with People
Messages with a fresh perspective on people and doable, sure-fire ideas for happier and more rewarding relationships.R49.90